top of page

Thu, 26 Sept

|

Snowflake Aardklop

’n Non, ’n Prins en ’n Spook stap in ’n kroeg! (Aardklop Nasionale Kunstefees)

’n Program met gewilde musiek uit Broadway-teatergunstelinge

Registration is Closed
See other events
’n Non, ’n Prins en ’n Spook stap in ’n kroeg! (Aardklop Nasionale Kunstefees)

Time & Location

26 Sept 2019, 16:00

Snowflake Aardklop, 7 9th Ave, Potchefstroom, 2531, South Africa

About the Event

’n Program met gewilde musiek uit Broadway-teatergunstelinge: onder meer musiek uit The Phantom of the Opera, Les Misérables, West Side Story, The Sound of Music en Wicked.

Conroy Cupido (dubbele Fiëstas-genomineerde) lei die sterbelaaide sanggroep, met Magdalene Minnaar wat as gaskunstenaar die gehoor betower.

Begelei deur ’n orkes van 22 lede.

Met: Conroy Cupido, Magdalene Minnaar, NWU sangstudente en ad-hoc orkes Dirigent: André Oosthuizen Tegnies: Glen Cunnif Musiekregie: Conroy Cupido Verhoogbestuur: Chris de Bruyn Verwerkings: Pieter de Bruin Projeksieontwerp: Héniel Fourie Choreografie: Chris Steyn Vervaardiger: NWU Kunste en NWU Skool vir Musiek Ondersteun deur: Noordwes-Universiteit

26 Sept 16:00, 27 Sept 14:00, R140 / R100 (pensioenarisse), 60 min, Klassiek, Kontemporêr Gesin

Kaartjies: https://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php/parent_event/c3a09684-6306-7fac-3126-5cebf5fbba8c

Share This Event

bottom of page