Tue, 24 Sep | kykNET Konservatorium (Aardklop Venue)

Portret (Aardklop Nasionale Kunstefees)

Soprano Magdalene Minnaar's new solo show, with Maryke Johnson (piano)
Registration is Closed

Time & Location

24 Sep 2019, 17:00
kykNET Konservatorium (Aardklop Venue), 7 9th Ave, Potchefstroom, 2531, South Africa

About the Event

Sopraan Magdalene Minnaar deel ’n intieme kyk after die skerms, met ’n nuwe program wat ’n klankbaan tot haar loopbaan vorm. Die aanbieding sluit alles van opera tot jazz in, met ’n paar interessante musikale verrassings. Kom luister onder meer na O mio Babbino Caro en Ebben! Ne Andro Lontana, Heimwee, The Rose en Somewhere over the Rainbow.

Vertonings: 24 Sept – 17:00; 25 Sept - 10:00; 26 Sept – 12:30

Kaartjies: https://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php/parent_event/e4786d9b-6b3d-285e-4bda-5cebe89ea0f6

Registration is Closed

Share This Event