Sun, 20 Jun | Afriforum Teater

Treffers uit Musiekteater

Met Kyle Grant, Magdalene Minnaar, Sharon Spiegel, Grant Towers & Chris Vale
Tickets Are Not on Sale
Treffers uit Musiekteater

Time & Location

20 Jun, 15:00
Afriforum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria, 0081, South Africa

About the Event

Vyf van Suid-Afrika se mees gevierde musiekteatersterre span kragte saam om 'n unieke uitvoering van geliefde stukke uit musiekteaterproduksies na die Afriforum Teater te bring.

Die ongelooflike kunstenaars sluit in: Magdalene Minnaar (Phantom of the Opera & Show Boat), Kyle Grant (voorsanger van die popgroep ADAM), Chris Vale (My Fair Lady), Sharon Spiegel Wagner (Aspects of Love, The Rocky Horror Show & Grease) en Grant Towers (Avenue Q & Chicago).

Kom geniet treffers meesterlik vertolk deur SA se beste kunstenaars, uit produksies soos Rent, Into The Woods, Chess, Sweeney Todd, Les Miserables, West Side Story en vele meer.

Kaartjies by https://afriforumteater.co.za/gebeure/treffers-uit-die-musiekteater/

Share This Event